Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gunsteling
gunsteling [boodskap #128156] Sat, 26 October 2019 11:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gunsteling
Afbreking: guns•te•ling


Selfstandige naamwoord: gunsteling
Meervoud: gunstelinge
Verkleinwoord: gunstelinkie
Meervoud van verkleining: gunstelinkies

Betekenis:
• Iets waarvan of iemand van wie mens die meeste hou.
• Die een met die grootste kans om te wen.

Gebruik:
• My gunsteling kleur is blou.
• Die Springbokke is die gunsteling in die wedstryd teen Ierland.

Afgelei:
• gunstelingdigter
• gunstelingkos
• gunstelingvriend

Vertaling:
Engels: favourite
Nederlands: favoriet, gunsteling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grys
Volgende onderwerp: haai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 11:07:38 UTC 2024