Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » korpulent
korpulent [boodskap #128153] Sat, 26 October 2019 09:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21023
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
korpulent
Afbreking: kor•pu•lent


Byvoeglike naamwoord: korpulent
Vergrotende trap: korpulenter
Oortreffende trap: korpulentste
Attributief: korpulente

Betekenis:
• Dik of swaarlywig; groot en swaar van liggaam; oorgewig.

Gebruik:
• Dit is goed dat daar hulp vir korpulente mense is.

Afgelei:
• korpulensie

Vertaling:
Engels: corpulent, fat
Nederlands: corpulent

Nota:
• Leenwoord uit Frans wat "geset" beteken.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grootmens
Volgende onderwerp: gryp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 14 06:27:16 UTC 2025