gom [boodskap #128144] |
Sat, 26 October 2019 05:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gom
Afbreking: gom
Uitspraak: /χɔm/
Selfstandige naamwoord: gom
Meervoud: gomme
Verkleinwoord: gommetjie
Meervoud van verkleining: gommetjies
Betekenis:
• Klewerige stof wat gebruik word om dinge aan mekaar vas te plak.
Gebruik:
• Sy wil die blomme droog en met gom in haar plakboek vasplak.
Afgelei:
• gomagtig
• gomboom
• gomhars
• gomlastiek
Vertaling:
Engels: glue
Nederlands: gom
Werkwoord: gom
Verlede tyd: het gegom
Betekenis:
• Met gom besmeer en vasplak.
Gebruik:
• Gom die die dele aan mekaar vas.
Vertaling:
Engels: to glue, paste
Nederlands: gommen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|