Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goeienag
goeienag [boodskap #128143] Sat, 26 October 2019 05:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
goeienag
Afbreking: goeie•nag
Samestelling: goeie + nag


Tussenwerpsel: goeienag

Betekenis:
• Groet iemand in die aand wanneer hy of sy gaan slaap.

Gebruik:
Goeienag meneer, lekker nagrus.

Wisselvorm:
• goeinag

Sinoniem:
• hallo
• goeiedag
• goeienaand
• goeiemiddag
• goeiemôre
• dagsê
• dag
• haai (informeel)
• hoezit (slang)
• awê (slang)

Antoniem:
• goeiedag

Vertaling:
Engels: good night
Nederlands: goedenacht

Nota:
• Groetwoorde wat met "goeie" begin word vas aan die daaropvolgende naamwoord geskryf – goeiemôre, goeiemiddag, goeienaand.
• Hoop u het 'n goeie dag (twee woorde) en ’n voorspoedige week.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goeienaand
Volgende onderwerp: gom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 11:10:15 UTC 2024