Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gogga
gogga [boodskap #128138] Fri, 25 October 2019 19:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Goggas
Goggas
gogga
Afbreking: gog•ga
Uitspraak: /ˈχɔ.χa/


Selfstandige naamwoord: gogga
Meervoud: goggas
Verkleinwoord: goggatjie
Meervoud van verkleining: goggatjies

Betekenis:
• Enige insek of kruipende diertjie, veral die wat lelik en geniepsig is.

Gebruik:
• Hiert, daar is 'n gogga in my broek.
• Sy is baie bang vir goggas: van die kleinste wurmpie tot die grillerigste spinnekop.

Spreekwoord:
Gogga maak vir baba bang. [Gesê as 'n onaansienlike mens met 'n baba speel.]

Sinoniem:
• insek

Vertaling:
Engels: bug, critter, insect
Nederlands: beestje, insect

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sak
Volgende onderwerp: hiert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 11:21:29 UTC 2024