Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Jesus
Jesus [boodskap #128136] Fri, 25 October 2019 18:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Jesus
Afbreking: Je•sus


Eienaam: Jesus

Betekenis:
• (religie) Jesus van Nasaret, sentrale figuur van die Nuwe Testament in die Bybel.
• 'n Voornaam van Hebreeuse oorsprong.

Gebruik:
Jesus bestraf die storm en die storm bedaar onmiddellik.

Sinoniem:
• Christus

Vertaling:
Engels: Jesus
Nederlands: Jezus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goedkoop
Volgende onderwerp: sak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 11:48:49 UTC 2024