Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gisteraand
gisteraand [boodskap #128132] Fri, 25 October 2019 17:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gisteraand
Afbreking: gis•ter•aand
Samestelling: gister + aand


Selfstandige naamwoord: gisteraand
Meervoud:

Betekenis:
• Die aand vóór vandag.

Gebruik:
Gisteraand was 'n bedrywige aand.

Sinoniem:
• laasnag

Wisselvorm:
• gistraand

Afgelei:
• eergisteraand

Vertaling:
Engels: yesterday evening, last night
Nederlands: gisteravond


Bywoord: gisteraand

Betekenis:
• Die aand vóór vanaand.

Gebruik:
• Hulle het gisteraand laat ingekruip.

Vertaling:
Engels: yesterday evening, last night
Nederlands: gisteravond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gil
Volgende onderwerp: glas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 11:30:57 UTC 2024