Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reebok
reebok [boodskap #128129] Vr, 25 Oktober 2019 14:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Reebokke
Reebokke
reebok
Afbreking: ree•bok
Uitspraak: /ˈrɪə̯.bɔk/


Selfstandige naamwoord: reebok
Meervoud: reebokke
Verkleinwoord: reebokkie
Meervoud van verkleining: reebokkies

Betekenis:
• ’n Europese hertsoort of kleinerige takbokkie, Capreolus capreolus.

Gebruik:
• Die reebok is relatief klein, rooierig en grysbruin, en is by koue omgewings aangepas.

Vertaling:
Engels: roe
Nederlands: reebok, rhebok

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gyselaar
Volgende onderwerp: skamper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 03:10:21 MGT 2024