Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorspoedig
voorspoedig [boodskap #128123] Fri, 25 October 2019 07:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorspoedig
Afbreking: voor•spoe•dig


Byvoeglike naamwoord: voorspoedig
Vergrotende trap: voorspoediger
Oortreffende trap: voorspoedigste
Attributief: voorspoedige

Betekenis:
• Goed en sonder teëspoed.

Gebruik:
• Die pasiënt se voorspoedige herstel het almal verbaas.

Sinoniem:
• gunstig

Antoniem:
• onvoorspoedig

Verwant:
• voorspoed
• teëspoed
• voorspoedigheid

Vertaling:
Engels: successful, propitious, favourable
Nederlands: voorspoedig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aalmoes
Volgende onderwerp: kandidaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 09:54:09 UTC 2024