Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » foonsnol
foonsnol [boodskap #128120] Fri, 25 October 2019 06:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
foonsnol
Afbreking: foon•snol
Samestelling: foon + snol
Uitspraak: /ˈfʊə̯n.snɔl/


Selfstandige naamwoord: foonsnol
Meervoud: foonsnolle

Betekenis:
• Sekswerker wat per foon gekontak word.

Gebruik:
• Sy is dalk 'n foonsnol, maar haar tariewe is hoog en sy lok welgestelde mans na haar toe.

Sinoniem:
• foondoedie
• foonflerrie
• foonliefie
• loknooi

Vertaling:
Engels: call girl, female escort
Nederlands: bel meid, prostituée

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: memorandum
Volgende onderwerp: aalmoesenier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 09:50:08 UTC 2024