memorandum [boodskap #128119] |
Thu, 24 October 2019 20:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
memorandum
Afbreking: me•mo•ran•dum
Selfstandige naamwoord: memorandum
Meervoud: memorandums, memoranda
Verkleinwoord: memorandumtjie
Meervoud van verkleining: memorandumtjies
Betekenis:
• Beknopte verslag of amptelike brief.
• Diplomatieke stuk met 'n afspraak tussen state.
Gebruik:
• Die vakbond het 'n memorandum van besware aan die maatskappy oorhandig.
• Die twee lande het 'n memorandum van ooreenkoms onderteken.
Sinoniem:
• regeringsnota
• mededeling
• omsendbrief
• besluitregister
Afkorting:
• memo.
Vertaling:
Engels: memorandum
Nederlands: memorandum
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|