Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sogenaamd
sogenaamd [boodskap #128118] Thu, 24 October 2019 20:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sogenaamd
Afbreking: so•ge•naamd


Byvoeglike naamwoord: sogenaamd
Attributief: sogenaamde

Betekenis:
• Deur ander so genoem (soms ten onreg, kastig).

Gebruik:
• Die projek sou die Kasteel sogenaamd verbeter en verfraai.
• Die sogenaamde oorlog teen terreur in Irak word deur baie as 'n besetting van 'n belangrik olieland gesien.

Sinoniem:
• kamtig
• kastig

Afkorting:
• sg.

Vertaling:
Engels: so-called
Nederlands: zogenaamd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tydelik
Volgende onderwerp: memorandum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 10:12:09 UTC 2024