Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gewoonte
gewoonte [boodskap #128114] Do., 24 Oktober 2019 07:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25488
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gewoonte
Afbreking: ge•woon•te


Selfstandige naamwoord: gewoonte
Meervoud: gewoontes
Verkleinwoord: gewoontetjie
Meervoud van verkleining: gewoontetjies

Betekenis:
• Gedrag wat gereeld en soms onbewustelik herhaal word.

Gebruik:
• Rook is 'n nare gewoonte.

Sinoniem:
• gebruik

Hiponiem:
• eetgewoonte
• oudergewoonte
• rookgewoonte
• spraakgewoonte
• volksgewoonte

Afgelei:
• gewoontedrinker
• gewoontemisdadiger

Vertaling:
Engels: habit, practice, custom
Nederlands: gewoonte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gewoond
Volgende onderwerp: pyl
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jun. 15 11:53:45 UTC 2026