Tuis » Taal » Woordeboek » gewoond
gewoond [boodskap #128113] |
Thu, 24 October 2019 06:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gewoond
Afbreking: ge•woond
Byvoeglike naamwoord: gewoond
Betekenis:
• Bekend wees met iets; goed ken en nie meer vreemd wees nie; deur voortdurende ervaring vertroud wees.
Gebruik:
• Suid-Afrikaners is al gewoond aan die hoë vlakke van misdaad en geweld.
Vertaling:
Engels: accustomed, used to
Nederlands: gewend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 18:19:18 UTC 2025
|