duinebesie [boodskap #128103] |
Wo, 23 Oktober 2019 15:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
duinebesie
Afbreking: dui•ne•be•sie
Samestelling: duin + e + besie
Uitspraak: /ˈdœi̯.nəˌbɪə̯.si/
Selfstandige naamwoord: duinebesie
Meervoud: duinebesies
Betekenis:
• Voertuig met groot bande, ontwerp vir gebruik op strande en duine.
Gebruik:
• Hulle kerjakker met 'n duinebesie op die strand.
Vertaling:
Engels: beach-buggy, dune buggy
Nederlands: buggy
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|