Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skilder
skilder [boodskap #128097] Wed, 23 October 2019 06:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21023
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skilder.
'n Skilder.
skilder
Afbreking: skil•der


Werkwoord: skilder
Verlede tyd: het geskilder

Betekenis:
• Verf of 'n skildery maak.
• Iets beeldend beskryf.

Gebruik:
• Sy skilder 'n natuurtoneel.
• Die boek skilder 'n prentjie van die plaaslewe.

Vertaling:
Engels: to paint
Nederlands: schilderen


Selfstandige naamwoord: skilder
Meervoud: skilders
Verkleinwoord: skildertjie
Meervoud van verkleining: skildertjies

Betekenis:
• 'n Kunstenaar wat tonele verf; verwer wat kunstige afbeeldings maak; kunsskilder.

Gebruik:
• Rembrandt van Rijn was 'n beroemde Nederlandse skilder en etser.

Antoniem:
• skilderes (vroulik)

Afgelei:
• miniatuurskilder
• skilderagtig
• skilderasie
• skilderbenodigdhede
• skildergerei
• skilderdoek
• skilderesel
• skilderkwas
• skilderkuns
• skilderles
• skilderstuk
• skildery

Vertaling:
Engels: painter, artist
Nederlands: schilder, kunstschilder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skilderkwas
Volgende onderwerp: kwas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 14 05:50:42 UTC 2025