Tuis » Taal » Woordeboek » suis
suis [boodskap #128095] |
Tue, 22 October 2019 20:21 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
suis
Afbreking: suis
Werkwoord: suis
Verlede tyd: het gesuis
Betekenis:
• 'n Sagte, ruisende geluid voortbring.
Gebruik:
• My kop suis van al haar gebabbel.
• Die wind suis deur die boom se blare.
Afgelei:
• suising
Vertaling:
Engels: to buzz, whiz
Nederlands: suizen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:33:28 UTC 2025
|