Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seniel
seniel [boodskap #128093] Tue, 22 October 2019 19:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
seniel
Afbreking: se•niel


Byvoeglike naamwoord: seniel
Vergrotende trap: senieler
Oortreffende trap: senielste
Attributief: seniele

Betekenis:
• Verstandelik verswak; deur die ouderdom afgetakel.

Gebruik:
• Die oubaas is nog lank nie seniel nie.

Afgelei:
• seniliteit

Vertaling:
Engels: senil
Nederlands: seniel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kommitteer
Volgende onderwerp: kweekskool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 10:53:52 UTC 2024