Tuis » Taal » Woordeboek » geweld
geweld [boodskap #128091] |
Tue, 22 October 2019 16:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geweld
Afbreking: ge•weld
Selfstandige naamwoord: geweld
Meervoud: –
Betekenis:
• Om iets met mag en/of krag op ander mense af te dwing.
• Met 'n groot krag.
• Iets baie graag wil hê of doen.
Gebruik:
• Met sagtheid bereik jy meer as met geweld.
• Die Wind het die huise se dakke met geweld afgewaai.
• Hy wou met alle geweld 'n suigstokkie hê.
Afgelei:
• gewelddadig
• geweldenaar
• geweldloos
• geweldsmonopolie
Vertaling:
Engels: violence; force; by hook or by crook
Nederlands: geweld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:30:49 UTC 2025
|