splinternuut [boodskap #128090] |
Di, 22 Oktober 2019 15:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
splinternuut
Afbreking: splin•ter•nuut
Samestelling: splinter + nuut
Uitspraak: /plən.tər.nyt/
Byvoeglike naamwoord: splinternuut
Attributief: splinternuwe
Betekenis:
• Intensiewe vorm van nuut. Baie nuut. Pas gekry, gemaak of gekoop.
Gebruik:
• Hoekom verkoop jy die kar, hy lyk dan nog splinternuut?
Antoniem:
• stokoud
Vertaling:
Engels: quite new, brand new
Nederlands: splinternieuw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|