waarnemend [boodskap #128089] |
Di, 22 Oktober 2019 14:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waarnemend
Afbreking: waar•ne•mend
Byvoeglike naamwoord: waarnemend
Attributief: waarnemende
Betekenis:
• Vir die tussentyd; van iemand gesê wat 'n funksie tydelik uitoefen totdat die pos gevul is.
Gebruik:
• Nadat ons bestuurder bedank het is ek waarnemend in sy pos aangestel.
Afkorting:
• wnd.
Vertaling:
Engels: acting, temporary, substitute
Latyn: ad interim
Nederlands: waarnemend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|