bedrog [boodskap #128088] |
Di, 22 Oktober 2019 13:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bedrog
Afbreking: be•drog
Uitspraak: /bəˈdrɔx/
Selfstandige naamwoord: bedrog
Meervoud: –
Betekenis:
• Iemand met kwade opset mislei.
Gebruik:
• Hierdie veelgeroemde wetenskaplike publikasie berus op bedrog.
Sinoniem:
• bedrieëry
Hiponiem:
• selfbedrog
• sinsbedrog
• tjekbedrog
Afgelei:
• bedrogsaak
• bedrogspul
Vertaling:
Engels: deceit, fraud, deception, sham
Nederlands: bedrog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|