Leksikograaf Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
karate
Afbreking: ka•ra•te
Selfstandige naamwoord: karate
Meervoud: –
Betekenis:
• Oosterse vegkuns wat in die Ryukyu-eilande (nou Okinawa) van Japan ontwikkel het.
Gebruik:
• Karate is een van die doeltreffendste vorme van ongewapende selfverdediging wat ook as sportsoort in talle Westerse lande inslag gevind het.