Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vervolgverhaal
vervolgverhaal [boodskap #128079] Mon, 21 October 2019 16:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vervolgverhaal
Afbreking: ver•volg•ver•haal
Samestelling: vervolg + verhaal


Selfstandige naamwoord: vervolgverhaal
Meervoud: vervolgverhale
Verkleinwoord: vervolgverhaaltjie
Meervoud van verkleining: vervolgverhaaltjies

Betekenis:
• 'n Storie wat in stukke gedeel is wat op mekaar volg.

Gebruik:
• In episode 5 van ons vervolgverhaal ontdek Jan dat Piet sy mes vir hom in het.

Afgelei:
• middagvervolgverhaal
• radiovervolgverhaal

Vertaling:
Engels: serial
Nederlands: vervolgverhaal, feuilleton

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slaaptyd
Volgende onderwerp: droogbaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 08:14:48 UTC 2024