slaaptyd [boodskap #128078] |
Mon, 21 October 2019 15:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slaaptyd
Afbreking: slaap•tyd
Samestelling: slaap + tyd
Selfstandige naamwoord: slaaptyd
Meervoud: slaaptye
Betekenis:
• Tyd wanneer iemand gaan slaap; wanneer daar bed toe gegaan word.
• Hoe lank iemand slaap.
Gebruik:
• Dit is verby jou slaaptyd, jy moet in die bed kom!
• Deskundiges reken dat 'n mens 'n slaaptyd van 8 uur per dag nodig het.
Wisselvorm:
• slapenstyd
Sinoniem:
• bedtyd
Vertaling:
Engels: sleeping-time, bed-time
Nederlands: slaaptijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|