gevolglik [boodskap #128077] |
Mon, 21 October 2019 07:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gevolglik
Afbreking: ge•volg•lik
Voegwoord: gevolglik
Betekenis:
• Dui die rede vir iets aan.
Gebruik:
• Apollo 8 het nog nie 'n landingstuig gehad wat op 'n maan kon land nie, en moes gevolglik die Maan vanuit die lug fotografeer en bestudeer.
Sinoniem:
• dus
• daarom
• derhalwe
Vertaling:
Engels: accordingly, consequently
Nederlands: gevolglijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|