Tuis » Taal » Woordeboek » gevaarlik
gevaarlik [boodskap #128076] |
Mon, 21 October 2019 06:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gevaarlik
Afbreking: ge•vaar•lik
Byvoeglike naamwoord: gevaarlik
Vergrotende trap: gevaarliker
Oortreffende trap: gevaarlikste
Attributief: gevaarlike
Intensief: doodsgevaarlik
Betekenis:
• Dit wat gevaar meebring of skade kan berokken.
Gebruik:
• Wees asseblief versigtig, wilde diere is gevaarlik.
• Dis gevaarlik om hier te veel te sê.
Sinoniem:
• onveilig
Antoniem:
• veilig
Afgelei:
• gevaarloos
• ongevaarlik
Vertaling:
Engels: dangerous, perilous
Nederlands: gevaarlijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:35:05 UTC 2025
|