mensliewendheid [boodskap #128075] |
Sun, 20 October 2019 17:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mensliewendheid
Afbreking: mens•lie•wend•heid
Selfstandige naamwoord: mensliewendheid
Meervoud: –
Betekenis:
• Bereidwilligheid om minder bevoorregtes te help.
Gebruik:
• En die inboorlinge het ons buitengewone mensliewendheid bewys, want hulle het 'n groot vuur aangesteek en ons almal daarby gebring weens die reën wat gedreig het en weens die koue. [Handelinge 28:2]
Sinoniem:
• filantropie
• liefdadigheid
• weldadigheid
• menseliefde
Vertaling:
Engels: humanitarianism, charitableness, philanthropy
Nederlands: menslievendheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|