senuweelyer [boodskap #128074] |
Sun, 20 October 2019 17:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
senuweelyer
Afbreking: se•nu•wee•lyer
Samestelling: senuwee + lyer
Selfstandige naamwoord: senuweelyer
Meervoud: senuweelyers
Verkleinwoord: senuweelyertjie
Meervoud van verkleining: senuweelyertjies
Betekenis:
• Iemand wat aan 'n siekte van die senuweestelsel ly.
Gebruik:
• Hy was 'n senuweelyer en sy angsaanvalle het hom so gekniehalter dat sy bevelvoerder hom huis toe moes stuur.
Sinoniem:
• senulyer
• neuropaat
Vertaling:
Engels: nerve‐sufferer, neuropath
Nederlands: zenuw lijder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|