situeer [boodskap #128072] |
Sun, 20 October 2019 17:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
situeer
Afbreking: si•tu•eer
Werkwoord: situeer
Verlede tyd: het gesitueer
Betekenis:
• Op 'n spesifieke plek sit; in 'n bepaalde tyd of ruimte plaas.
Gebruik:
• Hulle situeer die twee sitplekke in die vliegtuig reg agter mekaar.
Sinoniem:
• plaas
Afgelei:
• situering
Vertaling:
Engels: to situate, place, locate
Nederlands: situeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|