Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gereed
gereed [boodskap #128066] So, 20 Oktober 2019 06:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gereed
Afbreking: ge•reed


Byvoeglike naamwoord: gereed

Betekenis:
• Reg en gewillig om iets te doen; klaar voorberei.

Gebruik:
• Sy het altyd 'n antwoord gereed.

Sinoniem:
• klaar
• reg
• paraat
• voorbereid

Afgelei:
• gereedheid

Vertaling:
Engels: ready, willing, prepared
Nederlands: gereed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbaatsugtig
Volgende onderwerp: gesels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 03:23:29 MGT 2024