onbaatsugtig [boodskap #128065] |
Sun, 20 October 2019 06:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onbaatsugtig
Afbreking: on•baat•sug•tig
Samestelling: on- + baatsugtig
Byvoeglike naamwoord: onbaatsugtig
Attributief: onbaatsugtige
Betekenis:
• Om eerder vir ander mense om te gee as vir jouself; eie voordeel ten behoewe van ander verwaarloos.
Gebruik:
• 'n Goeie vrou en moeder sal altyd onbaatsugtig na haar kinders omgesien, al waardeer haar bedorwe brokkies dit nie altyd nie.
Sinoniem:
• onselfsugtig
Antoniem:
• baatsugtig
Afgelei:
• onbaatsugtigheid
Vertaling:
Engels: unselfish, selflessly
Nederlands: onbaatzuchtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|