Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terdeë
terdeë [boodskap #128064] Sat, 19 October 2019 19:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
terdeë
Afbreking: ter•de•ë


Bywoord: terdeë

Betekenis:
• In 'n hoë mate,

Gebruik:
• Alles was perfek en het ons die rit Pretoria toe terdeë geniet.

Sinoniem:
• behoorlik

Vertaling:
Engels: duly, thoroughly, soundly
Nederlands: terdege

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gemorskos
Volgende onderwerp: onbaatsugtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 07:47:07 UTC 2024