kursus [boodskap #128058] |
Sat, 19 October 2019 07:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kursus
Afbreking: kur•sus
Selfstandige naamwoord: kursus
Meervoud: kursusse
Verkleinwoord: kursussie
Meervoud van verkleining: kursussies
Betekenis:
• (onderwys) Leerprogram wat deurloop word; 'n reeks lesse/lesings wat 'n afgeslote geheel vorm.
Gebruik:
• Hy het vir 'n kursus in Afrikaans ingeskryf.
Afgelei:
• kursuseenheid
• kursushandleiding
• kursuskoördineerder
• kursusleier
Vertaling:
Engels: course, class, curriculum
Nederlands: cursus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|