geletterd [boodskap #128055] |
Fri, 18 October 2019 19:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geletterd
Afbreking: ge•let•terd
Byvoeglike naamwoord: geletter, geletterd
Attributief: geletterde
Betekenis:
• Wat baie gelees of gestudeer het; belese.
Gebruik:
• Daar is baie mense in Suid-Afrika wat nie geletterd is nie.
Afgelei:
• geletterdheid
• rekenaargeletterd
• geletterdheidsbevordering
• geletterdheidsprogram
• geletterdheidsprojek
• geletterdheidsveldtog
Vertaling:
Engels: lettered, literary
Nederlands: geletterd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|