sakevrou [boodskap #128048] |
Fri, 18 October 2019 17:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sakevrou
Afbreking: sa•ke•vrou
Samestelling: sake + vrou
Uitspraak: /ˈsaː.kəˌfrœu̯/
Selfstandige naamwoord: sakevrou
Meervoud: sakevroue
Verkleinwoord: sakevroutjie
Meervoud van verkleining: sakevroutjies
Betekenis:
• 'n Vroulike persoon wat haarself met kommersiële aktiwiteite bemoei.
Gebruik:
• Sy is as die sakevrou van die jaar aangewys.
Antoniem:
• sakeman
Vertaling:
Engels: businesswoman
Nederlands: zakenvrouw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|