pil [boodskap #128043] |
Fri, 18 October 2019 14:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21023 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pil
Afbreking: pil
Uitspraak: /pəl/
Selfstandige naamwoord: pil
Meervoud: pille
Verkleinwoord: pilletjie
Meervoud van verkleining: pilletjies
Betekenis:
• Medikasie in vaste vorm wat met water gesluk word; tablet of kapsule wat oraal toegedien word.
Gebruik:
• Deesdae is daar 'n pil vir elke denkbare skeet.
Spreekwoord:
• Dis 'n bitter pil om te sluk. ['n Onaangename taak.]
• Die pil verguld. [n Onaangename ding oppervlakkig aangenaam maak.]
Hiponiem:
• gifpil
• maermaakpil
• setpil
• slaappil
• vitamienpil
Afgelei:
• pilhouer
• pilvorm
Vertaling:
Engels: pill
Nederlands: pil
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|