gedurig [boodskap #128039] |
Fri, 18 October 2019 06:08 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 21188 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gedurig
Afbreking: ge•du•rig
Byvoeglike naamwoord: gedurig
Attributief: gedurige
Betekenis:
• Telkens of sonder ophou; iets wat nie ophou nie of of elke nou en dan weer gebeur; met groot reëlmaat, dikwels altyd.
Gebruik:
• Die gedurige kritiek op die korrupte regering behaal weinig sukses.
• Sy neul gedurig vandat haar selfoon weggevat is.
Sinoniem:
• aanhoudend
• voortdurend
Vertaling:
Engels: always, constant, continued, frequently, repeated
Nederlands: gedurig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|