ontbyt [boodskap #128029] |
Wo, 16 Oktober 2019 15:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontbyt
Afbreking: ont•byt
Samestelling: ont- + byt
Selfstandige naamwoord: ontbyt
Meervoud: ontbyte
Verkleinwoord: ontbytjie
Meervoud van verkleining: ontbytjies
Betekenis:
• Ete in die oggend; die eerste maaltyd van die dag.
Gebruik:
• Ons eet ontbyt om 8.
• Ons moes langs die pad stop om ontbyt te eet.
• Dit nie 'n goeie gewoonte om ontbyt oor te slaan nie.
Sinoniem:
• oggendete
• brekfis
Afgelei:
• laatontbyt
• ontbytgraan
Verwant:
• aandete
• middagete
Vertaling:
Engels: breakfast
Nederlands: ontbijt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|