Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suringpap
suringpap [boodskap #128027] Wed, 16 October 2019 14:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
suringpap
Afbreking: su•ring•pap
Samestelling: suring + pap


Selfstandige naamwoord: suringpap
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Dik pap van suring (Oxalis haedulipes) berei.

Gebruik:
• Suring word met 'n bietjie water oor die vuur geroer totdat dit soos 'n dik pap lyk. Wanneer die suringpap koud is, word dit met koue melk tot die gewenste dikte geklits.

Vertaling:
Engels: sorrel porridge
Nederlands: suringpap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nes
Volgende onderwerp: brekfis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 06:06:02 UTC 2024