dartelend [boodskap #128024] |
Tue, 15 October 2019 19:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dartelend
Afbreking: dar•te•lend
Samestelling: dartel + -end
Byvoeglike naamwoord: dartelend
Attributief: dartelende
Betekenis:
• Speels en vrolik rondbeweeg; uitgelate huppel en spring.
Gebruik:
• Die dartelende kalwers was 'n lus vir die oog.
Sinoniem:
• speels
Vertaling:
Engels: frolic, frisking
Nederlands: dartelend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|