Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bemoedig
bemoedig [boodskap #128020] Tue, 15 October 2019 17:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bemoedig
Afbreking: be•moe•dig


Werkwoord: bemoedig
Verlede tyd: het bemoedig

Betekenis:
• Iemand motiveer en aan die positiewe herinner; met moed besiel; sterk maak; krag gee.

Gebruik:
• Sy het hom in sy stryd teen kanker bemoedig.

Sinoniem:
• versterk
• motiveer

Afgelei:
• bemoediging
• bemoedigend

Vertaling:
Engels: to encourage, motivate, cheer up
Nederlands: bemoedigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gedagte
Volgende onderwerp: welbedeeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 06:55:27 UTC 2024