Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sensitief
sensitief [boodskap #128011] So, 13 Oktober 2019 19:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sensitief
Afbreking: sen•si•tief


Byvoeglike naamwoord: sensitief
Vergrotende trap: sensitiewer
Oortreffende trap: sensitiefste
Attributief: sensitiewe
Partitief: sensitiewes
Intensief: hipersensitief

Betekenis:
• Gevoelig vir sowel sintuiglike as vir emosionele prikkels.

Gebruik:
• Die meisie is baie sensitief en het gehuil toe haar ma 'n spinnekop doodgemaak het.

Sinoniem:
• gevoelig

Antoniem:
• onsensitief

Hiponiem:
• hipersensitief
• oorsensitief

Afgelei:
• sensitiwiteit

Vertaling:
Engels: sensitive
Nederlands: sensitief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: garage
Volgende onderwerp: gare
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 03:13:59 MGT 2024