gaaf [boodskap #128007] |
Sun, 13 October 2019 09:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gaaf
Afbreking: gaaf
Byvoeglike naamwoord: gaaf
Vergrotende trap: gawer
Oortreffende trap: gaafste
Attributief: gawe
Betekenis:
• Vriendelik en aangenaam.
• Goed; uitstekend.
Gebruik:
• Die tannie is gaaf. Wees so gaaf en gaan koop vir ons brood.
• Dit is 'n gawe huis wat jy hier het.
Sinoniem:
• vriendelik
Antoniem:
• onvriendelik
Afgelei:
• gaafheid
• gawerig
Vertaling:
Engels: friendly, kind; fine, good, excellent
Nederlands: gaaf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|