formeel [boodskap #128002] |
Sun, 13 October 2019 06:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
formeel
Afbreking: for•meel
Byvoeglike naamwoord: formeel
Vergrotende trap: formeler
Oortreffende trap: formeelste
Attributief: formele
Partitief: formeels
Betekenis:
• Baie deftig; statig en formalisties.
• Volgens vaste gebruike; met inagneming van streng omgangsvorme.
Gebruik:
• Die funksie was styf en formeel en almal het aandpakke aangehad.
• Hy is formeel gevra om te bedank.
Antoniem:
• informeel
Vertaling:
Engels: formal
Nederlands: formeel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|