fluitjie [boodskap #127998] |
Sun, 13 October 2019 05:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fluitjie
Afbreking: fluit•jie
Selfstandige naamwoord: fluitjie
Meervoud: fluitjies
Betekenis:
• Toestel wat skeidsregters gebruik om 'n wedstryd te beheer en spelers se aandag te kry.
Gebruik:
• Die skeidsregter blaas die fluitjie en die bal word afgeskop.
Afgelei:
• mondfluitjie
Vertaling:
Engels: whistle
Nederlands: fluitje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|