outotroof [boodskap #127995] |
Sat, 12 October 2019 17:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
outotroof
Afbreking: ou•to•troof
Selfstandige naamwoord: outotroof
Meervoud: outotrowe
Betekenis:
• 'n Organisme wat kos deur fotosintese produseer. Organisme wat sy eie organiese voedsel fotosinteties vervaardig deur van koolstofdioksied, water en ligenergie gebruik te maak.
Gebruik:
• Omdat plante hul eie kos produseer sê bioloë plante is outotroof.
Antoniem:
• heterotroof
Afgelei:
• outotrofies
Vertaling:
Engels: autotroph
Nederlands: autotroof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|