sintetiseer [boodskap #127994] |
Sat, 12 October 2019 16:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sintetiseer
Afbreking: sin•te•ti•seer
Werkwoord: sintetiseer
Verlede tyd: het gesintetiseer
Betekenis:
• Dinge bymekaarsit (verenig) sodat dit 'n nuwe geheel vorm; deur samevoeging skep of vervaardig.
Gebruik:
• Dit is nie altyd maklik om natuurlike produkte kunsmatig in 'n laboratorium te sintetiseer nie.
Afgelei:
• sintetisering
• sintetiseerder
Vertaling:
Engels: to synthesize
Nederlands: synthetiseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|