Wat dan, Koos? [boodskap #11407] |
Tue, 18 November 1997 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Koos verklaar:
>
> Just for the record. Watter menseregte skend die ANC-regering?
My kinders s'n - onder andere. In besonder, hul reg op ouersorg en hul reg
op onderwys.
>
>
> >> familie, toe hulle vir Biko papgeslaan het en toe
>>> met hom opgery het Pretoria toe en hom toe daar
>>> afgefinish het.
>>
>> Wat was die datum?>>
>
> O, weet jy nie juis van sy dood nie?
Inteendeel. Die datum sal my help om na te slaan of ek nog die betrokke
korrespondensie het.
>
>
> moet die
>> gemors kom opruim nadat die swart regering 'n ding tot in die grond in
>> geregeer het. Dis nou in gevalle soos die SABC.>>
>
> Interresant dat die SABC begin wins maak, ne?
Dis wat ek gesê het. Maar sê my Koos? wanneer het die ANC ophou wins maak?
>
> > onderwysbeleid 'n crime against humanity is wat bantu education na Moeder
>> Theresa laat lyk.>>
>
> Kan jy asb. die bron gee, Leendert?
> Waar en wanneer het hy dit gese en wat het hy gese, Leendert?
> Want as hy dit nie gese het nie.....
> Of as hy so uit verband en kwalifikasies aangehaal word dat dit
> gelykstaande is aan doelbewus verkeerd aanhaal....
Wat dan, Kosieknaap?
Groete, Leendert
|
|
|
Re: Wat dan, Koos? [boodskap #11423 is 'n antwoord op boodskap #11407] |
Wed, 19 November 1997 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 18 Nov 1997 22:27:41 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:
Kan jy asb. die bron gee, Leendert?
>> Waar en wanneer het hy dit gese en wat het hy gese, Leendert?
>> Want as hy dit nie gese het nie.....
>> Of as hy so uit verband en kwalifikasies aangehaal word dat dit
>> gelykstaande is aan doelbewus verkeerd aanhaal....
>
> Wat dan, Kosieknaap?>>
Dan kyk ons of jy weer gelieg het Leendert.
|
|
|