Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ewig
ewig [boodskap #127981] Fri, 11 October 2019 18:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ewig
Afbreking: e•wig
Uitspraak: /ˈɪəvəx/


Byvoeglike naamwoord: ewig
Attributief: ewige

Betekenis:
• Sonder 'n begin of 'n einde; voortdurend, sonder end.
• Die hele tyd; altyd.

Gebruik:
• Niks is vir ewig nie, alles kom tot 'n einde.
• Dit is 'n ewige gesukkel om goeie werkers te kry.

Afgelei:
• ewigheid
• verewig

Vertaling:
Engels: for ever, eternal, everlasting, perpetual; always
Nederlands: eeuwig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ewe
Volgende onderwerp: behaaglik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 06:23:21 UTC 2024